R75.00
Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg.
Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip.