R75.00



Learn More


Stout Hond – Stout Hond wil rens sit, maar hy is vol modder!
Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet!

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. 

Klik op die onderstaande skakel om 'n Gratis Aktiwiteitspakket van hierdie boek af te laai.

http://gratis.fantasi.co.za/aflaai/AktiwiteitspakketStoutHond.pdf