SJ van Wyk 5 Maande Ons blou oog vriendelike seuntjie…SJ smile altyd hy is die grootste blessing wat Liewe Jesus vir ons kon gee “Hand picked from my grandpa in heaven” Hy is baie lief vir sy kos. Hy is so lief om soentjies uit te deel en gesels so lekker met sy mamma en pappa.. Jy is ons Angel face seuntjie Ek love dit om met my dummy te speel en kyk graag na die snaakse Mr Bean.