R75.00



Learn More


Ontmoet al de dapper ridders wat die kasteel verdedig in hierdie fantastese 5 minute stories.

Daar is ergernis by die toernooi, 'n reusramp, 'n verjaarsdagverrassing en vele meer n hierdie versameling van 5 verhale.

Met onvergeetlike ridders asook 'n eienaardige towenaar, waaghalsige drake en meer kan jy nie uitmis op die Middeleeuse pret nie.