R45.00
Leergenot : Fonemiese werkboeke
Elke boek in hierdie reeks bevat :
Boek 1 (Pret met Maljan) : Kort vokale – a, e, i, o, u en enkel konsonante
Boek 2 (Spaak die Marsman) : Lang vokale – aa, ee, oo, uu en y. Aanvangs dubbel konsonante.
Boek 3 (Hasie Doekvoet) : Monoftonge – ie, oe Diftonge – ou en ei Dubbel aanvangs- en dubbel slotkonsonante
Boek 4 (Die Raai-Raai Reis) : Diftonge – ei, ai, aai en ooi Artikuleem – ou en ui Trippel aanvangs- en trippel slotkonsonante