R45.00



Learn More


A4 boek met uitdagende aktiwiteite wat die leerproses stimulerend en pret maak. Lees is die belangrikste kundigheid wat jou kind nodig het om klank en visie te integreer sodat dit betekenis gee aan wat hy/sy sien en hoor.

Mal oor Maljan is propvol interessante, opbouende en inspirerende idees en bevorder lees, skryf, woordbou en spelling.

Aanvangsklanke, klinkerklanke, sinsbou, doolhowe, rymwoorde, finale klankvorms, groeperings, woord-dominoes en woordraaisels.

Ouderdom : 6 jaar +