Karre, motorfietse, dinosaurs, almal is my gunsteling! Eintlik hou ek van enige speelding, dit laat my hart sing! Skool is lekker, ons sing, dans en leer! Ek hou so baie daarvan, ek gaan elke dag, weer en weer! My klein sussie is ‘n lekker maaitjie, maar partykeer maak sy my kwaad. Dan hardloop ek vinnig na my pappa toe, want hy is my beste maat! “Dankie Liewe Jesus vir my honde maaitjies” bid ek elke dag. Want hulle is my heel gunsteling, hulle laat my die hardste lag. Ek love om met enigiets te speel wat wiele het. Trekkers, karre (groot of klein) en lorries en sommer vliegtuie ook. I laaik vir Thomas the Train. My sussie dink ook dis cool.