R140.00



Learn More


Ouers en peuters sal gaande wees oor hierdie kreatiewe aanbieding van een van die mees geliefde verhale in die Bybel. Elke bladsy in Noag se ark bevat ’n onvoltooide illustrasie wat kinders kan voltooi deur die wiel met dele van die illustrasie onderaan die bladsy te draai totdat die prentjie pas. Kinders leer so speel-speel die verhaal van Noag en die diere in die ark.