Jy is ons spontane babatjie met die vriendelikste geaardheid en altyd reg om op te staan vir wat joune is. Jy klim en klouter orals want niks is mos vir jou ‘n uitdaging nie! My gunsteling speelding is my baba en ek kyk graag Baby Shark.