R242.00



Learn More


Ontdek 'n wonderwereld van avontuur en 'vir altyd gelukkig saam lewe' met My Skatkis van sprokiesverhale. Dwaal deur die woud van Hansie en Grietjie, klim tot by die reus se kasteel in Jan en die Boontjierank en dans by die dansparty saam met Aspoestertjie! Hierdie pragtige versameling bevat agt klassieke sprokiesverhale, getrou oorvertel uit tradisionele bronne, insluitend stories van Hans Christian Andersen en die Broers Grimm. My Skatkisverhale sal gou 'n gunstelingdeel van jul gesin se boekversameling word.