Jy is ‘n regte storie verteller en vreeslik nuuskierig, maar met die sagste hart en mooiste maniere. Ons klein dame-tjie! My gunsteling speelding is ‘n verf kwas en ek kyk graag Gabby’s Dollhouse.