Miah is 'n 2 jarige bondeltjie liefde en vreugde. Ek speel graag met karre wat geluide maak en Blippie is vir my so snaaks op die TV!! "Miah is a very special small girl. She is a warrior and do not let her spina bifida hold her back"