Ons klein rabadoo sy klim en klouter oor en op als. Sy speel graag buite met haar boetie in die modder met al sy karre maar trek haar mooi klere an dan vertel sy jou sy is ñ queen. Sy is ñ vriendelike dogterkie wat van almal hou en net wil speel en gesels. Ek hou daarvan om met my kombuisstelletjies, balle en sommer Boeta se karretjies ook te speel. Ek love Peppa Pig Laaik die pagekie, laaik my fotokie en share my fotokie! #kaalvoetkinners2022 #babakompetisie #babycompetition #toyboxshopkathu