R60.00



Learn More


Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit …
Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak