Ek is Leah Prinses en is 3 jaartjies oud. My prinsessies kan net nie genoeg saam met my speel nie. Ek love net alles pienk is. Ek kyk graag Princess Story, Cocomelon en Disney Princess. Ek sê my storie ek het self so geskryf, nie Mamma nie, Leah het. Leah borrel oor van energie, vriendelikheid en energie. Sy wil net heeltyd met maatjies speel.