R55.00



Learn More


Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppes bo 4 jaar.