R55.00
Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte pelkke plak leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken.
Geskik vir klein slimkoppies bo 3 jaar.