R75.00



Learn More


Baie Hoede – Dit is ?n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede!
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. 


Klik op die onderstaande skakel om 'n Gratis Aktiwiteitspakket van hierdie boek af te laai.

http://gratis.fantasi.co.za/aflaai/AktiwiteitspakketKoelEend.pdf