R80.00



Learn More


Bennie, die klein masjinis, wil jou saamneem op 'n heerlike reis. Met sy trein gaan hy na plekke waar jy nog nooit voorheen was nie. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!