Karmi Möller 4 Jaar Karmi is n mini Barbie wat hou van baie gesels en mooi aantrek en as daar glitter by is, is sy op haar gelukkigste. 'n Regte prinses met 'n goue liefdevolle hart.. Baie slim... Attitude is reg... Nie skaam nie.. Weet wat sy wil hê.. Sterk wil.. Ek love Peppa Pig