Learn More


Hallo julle almal!


Ons so opgewonde om aan te kondig:  Ons eerste plaaslike Kaalvoetkinners Babakompetisie en Expo.

Die kategorieë is:
0 - 12 maande
1 - 2 jaar
2 - 3 jaar
3 - 5 jaar
5 - 7 jaar

Elke katogorie het 1ste, 2de en 3de plek pryse.

Daar is hope en hope pryse om te wen!!

Die Baba Expo is op 4 Junie 2022 by Katexus.  Die wenners sal hier bekend gemaak word. 

Daar is stalletjies beskikbaar. Gesels met my, dan gee ek gou al die besonderhede deur.
Die inskrywings sluit 31 Maart 2022 om middernag en sal die inskrywings van die 1ste April op ons facebook blad verskyn.

Wenners word gekies volgens laaiks op die blad. Daar is ook beoordelaars wenners en 'n algehele wenner met lekker vet pryse.
Kry solank jou familie en vriende om die blad te laaik, en reg te sit om die 1ste te begin stem en te deel!!

LET WEL Dit is 'n plaaslike kompetisie en jy moet in Kathu of omliggende areas, Deben, Olifantshoek, Hotazel, Blackrock, Kuruman, Postmasburg, Lime Acres of Danielskuil woon.
Inskrywingvorms is ook op ons webwerf beskikbaar