Johandri Uys 3 jaar Hierdie spesiale seuntjie is 3 jaar oud. Alhoewel hy maar net 'n skamele 2.2kg geweeg het met geboorte was en hy steeds kleiner as die maatjies van sy ouderdom, het hierdie seuntjie die hart van 'n leeu wat vir niks terugstaan net soos spiderman nie. Hy is propvol liefde vir sy mamma en "san". Enige persoon wat die voorreg gehad het om hom te ontmoet, weet dat jy die dierbaarheid vanself is, al is hy soms so baie kwaai. Ekke laaik met my spiderman speel en ek kyk graag na Mr Bean.