Johandré Theron 5 Jaar Johandré is n baie liefdevolle omgee kind. Ons is vreeslik trots op hom en hoeveel hy al geleer en bereik het op 5 jaar oud. Ek speel graag met my Hot Wheel bakkies en love Spongebob Laaik die pagekie, laaik my fotokie en share my fotokie! #kaalvoetkinners2022 #babakompetisie #babycompetition #toyboxshopkathu