Joanè Burger 1 Month Na baie trane het die Here ons geseën met die pragtige Poppie. Ons is elke dag dankbaar vir jou. Jy is spesiaal vir ons.