Janca Pretorius 5 Jaar My groot dogtertjie, maar sal altyd my baba bly. Janca met die mooiste hart en klaar 'n klein mamma wat altyd mooi help met haar baba boetie. 5 Jaar oud maar altyd gewillig om te help kos maak of op te ruim. Ek hou daarvan om met my unicorn, pop en make-up te speel. Ek love dit om Teen Titans te kyk.