My naam is Hugo van Sittert en ek is 4 jaartjies oud. Ek hou daarvan om met balle te speel, te swem, perd te ry en krale te ryg. Ek kyk graag na die snaakse Mr Bean. Hugo is 'n plaaskind en hy is lief vir diere, en vinnig jaag.