Hy is ons vriendelikste ou seuntjie met die mooiste ou blou ogies, hartjie van goud, het ook diep in sy mamma en pappa se hart geklim, hy hou van wiele, as die wiele rol gaan die ogies toe, sy ouboet is ook baie liefies vir hom. Hou van speelgoed wat n geraas Hy kyk coco en moana wat ouboet kyk