R75.00



Learn More


Geniet hope pret met hierde versameling van 5 minute hasie-stories.

Sluit aan by Biffer en Bonny op hul hasie avontuur.

Ontdek wat gebeur as 'n jakkals wat hasies jaag 'n groot verrassing kry.

Los die raaisel oor de verdwynende wortels op en vele meer.

Sorg vir 'n gelag en glimlagges tydens storietyd met die blaai van elke blaqdsy.