Ons bondeltjie vreugde het ons 3 weke te vroeg verras en het net 2,4 kg geweeg. Ek het nie geweet dat so klein mensie my soveel van ware liefde kan leeer nie. Hy is volmaak van die begin af, en word elke dag net meer perfek.