R30.00



Learn More


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas.

Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

  • Lees die Bybelstorie en
  • Gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
  • Speel die raai-spel en
  • Sê die gebed saam met jou kind op

 

24pp


Also available in English