R80.00



Learn More


Fred is 'n besige brandweerwa en moet elke dag brande blus of mense red! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak veskaf.

Die kleurvolle van-en-voel buiteblad gaan ook hule nuuskierigheid prikkel!