R75.00
Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel!
Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom?
Klik op die onderstaande skakel om 'n Gratis Aktiwiteitspakket van hierdie boek af te laai.
http://gratis.fantasi.co.za/aflaai/AktiwiteitspakketFielaenFaanenKnibbel.pdf