My seuntjie... Jy is so spesiaal vir Mamma. Op 30 weke het jy ons kom verras...want jy wil sien wat hier buite aangaan😄! Jy is sommer van vroeg vroeg af n ou fightertjie! Jy is my en Liewe Jesus se blue eye boy wat ons harte gesteel het. Jy is spesiaal omdat jy, jy is... jou unike oulike self.