Dirk Croucamp 2 Jaar My seuntjie is regtig 'n bondeltjie vreugde. Hy lag elke dag. Ek is 'n plaaskind en laaik al die diere. Ek kan nie wag om Boemerang te kyk nie.