Mamma en Pappa het 10 jaar lank vir die klein wonderwerkie gewag. Sy vervul hul lewens in elke liewe aspek elke dag. Ek gaan baie slim word, want ek hou van speelgoed waar ek kan tel, bou en kleure soek, Ek raak baie opgewonde as Moana en Peppa Pig op die TV is.