My rooikop, 'n regte wonderwerk baba, wat moes veg vir sy lewe van geboorte af. Hy leef sy naam voluit: whole-hearted, bold & brave. Ek speel graag met die TV remote en kyk graag Swashbuckle, DBillions and Sunny Bunny.