My dogtertjie is baie spesiaal vir my, want ek hoor elke dag hoe lief sy vir my is en dat ek die beste Mamma is. Ek speel graag met perdjies en kyk graag na Disney.