Andre is die vriendelikse blou oog onder die son. Gee altyd vir almal drukkies en sal altyd 'n smile op sy gesig hê. Enkel-Mamma-lewe is maar moeilik, maar as ek daai twee blou oë en spierwit hare sien, is alles die moeite werd. Ek speel graag met trokke en love dit om na Blippie te kyk.