Sy is 'n spesiale bondeltjie vreugde. Sy was 'n brug baba en het 'n gesplete tongetjie. Ek love dit om met my baby dolls en bersies te speel. Ek dans vreeslik lekker na al die musiek videos.