Almey is 'n rowwe jack wat vir niks bang is nie! Sy is gebore toe Mamma Covid positief was. Maar die engeltjies het haar en haar Mamma opgepas, of was sy net so hardegat dat sy nie wou siek word nie!? Net soos wat sy haar eie wil kan hê, net so sagte en liefdevolle hartjie het sy. Ek speel met graag met My Baby en my gunsteling karaktertjie is Peppa Pig.