R85.00



Learn More


Om die letters van die alfabet te ken, is 'n belangrike deel van skoolgereedheid.

Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klank.

Instruksies ingesluit.

Ouderdom 5+.