R90.00



Learn More


Vandag neem Oupa Takbok vir Albertus en sy maatjie op 'n uitstappie!  Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om  uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit 'n verrassing.